Maroela Media 17+

Afrikaanse nuus- en kuierplek

Maroela Media

Designed for iPad

    • 4.6 • 71 Ratings
    • Free

Screenshots

Description

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

What’s New

Version 7.3.4

As mens agterkom dat die wa beter deur die drif getrek kan word as jy vir Vastrap en Vuurslag omruil, dan moet die trekosse maar gereed staan om ingespan te word. Ons het hier en daar ʼn knoppie verander, die blou voëltjie met ʼn X vervang en hier en daar ʼn wysiging gemaak aan watter nuus jy eerste lees. Die sweep klap, lekker kuier!

Ratings and Reviews

4.6 out of 5
71 Ratings

71 Ratings

Ida J Viljoen ,

Nuus

Daar is geen manier waarop ek die koerant kan oopmaak om te lees nie. Ek kry net al die nuusflitse maar kan niks oopmaak nie… op my selfoon(iphone 13 of ipad air) nie. Ons het vessel internet en woon in Mosselbaai CBD met uitstekende ontvangs.

ggeldenhuis ,

Gebruik eerder jou browser

As jy al die nuus wil lees en beter toegang wil hê tot historiese artikels, bly asb ver weg. Die app update artikel ordes so jy sal dink jy kies ‘n artikel en dan opeindig met iets anders. Dit voel soos ‘n goedkoop kopie van die BBC app wat self nou nie regtig wavers is nie. Helfte van die funksionaliteit is net ‘n “skin” so jy gebruik eintlik maar net ‘n ingeboude web browser, goeie voorbeeld is die komentaar funksie. Daar is geen inovering nie net ‘n klein mate van gemak wat die enigste rede is hoekom ek dit nog gebruik.

App Privacy

The developer, Maroela Media, indicated that the app’s privacy practices may include handling of data as described below. For more information, see the developer’s privacy policy.

Data Linked to You

The following data may be collected and linked to your identity:

  • Contact Info

Privacy practices may vary based on, for example, the features you use or your age. Learn More

You Might Also Like

Netwerk24 – Alles op een plek
News
AfriForumTV
News
Eyewitness News
News
IOL News
News
IEC South Africa
News
SABC News app
News